


Garry the Grasshopper Has A Secret (Afrikaans)
Out of stock
In die hartjie van Farmer Oliver se tuin smag 'n skugter sprinkaan genaamd Garry daarna om saam met sy vriende aan te sluit vir nagtelike saamsing onder die groot boom. Hy het egter 'n geheim: hy kan nie sing nie. Uit vrees vir verwerping weier Garry elke noodiging totdat 'n hartverskeurende oomblik hom aanspoor on 'n manier te soek om sy vrees te oorkoom.
Sy soektog lei om na verskeie diere op die plaas, insluitend Henry die Skaaphond en Mirabela die Koei, maar hy sukkel om 'n geskikte onderwyser te kry.
Ontdek hoe Garry leer hoe om pragtige musiek te maak.
R165.00